af
Henry Cloud

Die een oplossing vir die lewe

Obavesti me kada knjiga bude dodata
Da biste čitali ovu knjigu otpremite EPUB ili FB2 datoteku na Bookmate. Kako da otpremim knjigu?
Dr. Henry Cloud deel in Die een oplossing vir die lewe talle waardevolle strategieë vir ’n lewe met groter samehang en eenvoud ten opsigte van werk, gesin en geloof. Hierdie boek is spesiaal geskryf vir mense wie se inbox nooit leeg word nie, wat gefragmenteerd en gefrustreerd voel – asof hulle in te veel rigtings getrek of gedryf word. Dit behandel die moeilike balans tussen werk en persoonlike lewe, wat soms in chaos eindig. Dr. Cloud wys die leser hoe om: selfvernietigende gedrag in toom te hou; jouself te definieer en te weet wie jy is; perke te stel wanneer dit nodig is, doeltreffend te kommunikeer asook om jou werkverrigting by die werk en daarbuite te verbeter. Publishers Weekly noem dit “A must-have life management Bible”. Ons noem dit Die een oplossing vir die lewe. Herwin jou persoonlike lewe en bereik meer sukses in die werkplek.
Ova knjiga je trenutno nedostupna
314 štampanih stranica
Prvi put objavljeno
2012
Godina izdavanja
2012
Da li već pročitali? Kakvo je vaše mišljenje?
👍👎
fb2epub
Prevucite i otpustite datoteke (ne više od 5 odjednom)