af
Jon Acuff

Begin – nou is die tyd (eBoek)

Obavesti me kada knjiga bude dodata
Da biste čitali ovu knjigu otpremite EPUB ili FB2 datoteku na Bookmate. Kako da otpremim knjigu?
Kan ’n mens van bladsy tot bladsy skaterlag en terselfdertyd geïnspireer word om jou grootste drome uit te leef en middelmatigheid te ontsnap? Beslis! New York Times- en Wall Street Journal-topverkoper-outeur Jon Acuff doen presies dit in BEGIN – NOU IS DIE TYD.
Jon bespreek vyf fases in detail wat elke leser tot uitnemendheid sal lei: leer, redigeer, bemeester, oes en lei. Deur hierdie proses sal hulle sien dat dit haalbaar is om uitsonderlik te wees.
Naas besprekingsvrae aan die einde van die boek, sluit dié praktiese boek ook af met bylae oor 10 maniere om sosiale media in jou guns te laat tel en 10 dinge om te doen as jy werkloos is.
Die goeie nuus in BEGIN – NOU IS DIE TYD gee lesers praktiese insigte om hul lewe betekenisvol te maak.
Ova knjiga je trenutno nedostupna
250 štampanih stranica
Prvi put objavljeno
2014
Godina izdavanja
2014
Da li već pročitali? Kakvo je vaše mišljenje?
👍👎
fb2epub
Prevucite i otpustite datoteke (ne više od 5 odjednom)