af
Eben Alexander

Bewys van die Hemel

Obavesti me kada knjiga bude dodata
Da biste čitali ovu knjigu otpremite EPUB ili FB2 datoteku na Bookmate. Kako da otpremim knjigu?
Die vooraanstaande neurochirurg dr Eben Alexander het homself altyd as 'n man van die wetenskap beskou. Sy vaste geloof in geneeskunde wat op bewyse berus, het hom 'n loopbaan by van die top-institusies in die wêreld besorg. Maar dit sou heeltemal verander. Een oggend in 2008 raak hy in 'n koma nadat hy 'n seldsame bakteriese breinvliesontsteking opgedoen het. Breinskanderings wys massiewe breinskade. Hulle verwag nie hy sal leef nie. Terwyl sy gesin hulle op die ergste voorberei, gebeur iets wonderbaarliks: sy brein begin ontwaak uit 'n toestand van byna algehele stilstand. 'n Veranderde man word daar wakker, seker van die oneindigheid van die siel, en seker van 'n lewe anderkant die dood. In hierdie verstommende boek deel dr Alexander sy ondervinding soos hy dit saamgestel het uit notas wat hy gehou het so gou hy weer kon skryf. Anders as vele ander beskrywings van nabydood-ervarings kan hy verduidelik waarom sy brein nie in staat was om sy reis na die hiernamaals te versin nie.
Ova knjiga je trenutno nedostupna
190 štampanih stranica
Prvi put objavljeno
2013
Godina izdavanja
2013
Da li već pročitali? Kakvo je vaše mišljenje?
👍👎
fb2epub
Prevucite i otpustite datoteke (ne više od 5 odjednom)